top of page

NG Gemeente Vanrhynsdorp


Kom wees deel van die jeuggroep .
Ons wil graag diensbaar wees soos Jesus en in Sy voetspore volg.
1 Korintiers 12:12
Net soos die liggaam 'n eenheid is en baie lede het, en soos al die lede saam, al is hulle baie, een liggaam vorm, so is dit ook met die liggaam van Christus.
bottom of page