top of page

Wil jy'n omgee groep lei?

Omgee groepe: 
Ons het nog nie omgee groepe nie maar ek hoop dat mense 'n behoefte sal koester om saam met hulle medegelowiges te groei in die geloof.

As die Here dit op jou hart druk om 'n omgee groep te begin. Skakel  asseblief vir Ds. Andrea om jou te help

bottom of page